Dr Frikkie Maré

Loading player...
Dr Frikkie Maré van die UV oor die staat se beskikbaarstelling van grond aan opkomende boere. (interessante kykie na die "verhuring" van die grond aan nuwe toetreders)
5 Oct 2020 9PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min