Agri-Uur 12 Oktober Kobus Laubscher

Loading player...
Landbou-ekonoom: Senekal-gebeure het landboubeeld skade berokken
Die drama wat ontvou het tydens 'n byeenkoms deur honderde mense in Senekal verlede Dinsdag toe twee moordverdagtes in die plaaslike landdroshof verskyn het weens die moord op die jong Brendin Horner van Paul Roux, het die beeld van landbou negatief geraak. Dit is volgens die landbou-ekonoom Kobus Laubsher, wat meen elke mens het die reg om sy mening uit te spreek, maar dit gaan egter oor die wyse waarop dit geskied het. 'n Polisievangwa is ook tydens dié gebeure omgekeer en was later in ligte laaie. Skote is ook afgevuur en skokgranate is gebruik. Laubsher meen dit was 'n "ongelukkige geleentheid. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
11 Oct 2020 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min