Agri-Uur 12 Oktober Pierre Agri SA

Loading player...
#Plaasmoorde Gereg moet sy gang gaan, sê Agri SA president
'n Groot taak rus op die skouers van Agri SA se nuutverkose president, Pierre Vercueil, 'n boer van Noordwes, wat op dié organisasie se virtuele kongres tot president verkies is. Vercueil, 'n graan- en veeboer wat tussen Vryburg en Mahikeng boer, het sedert laat verlede jaar in dié posisie waargeneem toe Dan Kriek, die voormalige president bedank het. Vercueil sê die verantwoordelikheid wat op Agri SA rus is nie eenvoudig nie, want verskeie belanggroepe is byeen om sekere doelwitte te bereik. Hy stel dit wel duidelik dat Agri SA hom steeds toespits op die belang van boere in die land.
11 Oct 2020 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min