Agri-Uur 14 Oktober Chris Hattingh

Loading player...
Vreedsame Potch-samekoms teen sinnelose moorde was nodig

'n Vreedsame samekoms buite die landdroshof in Potchefstroom deur 'n klein groep mense ter ondersteuning van die naasbestaandes van die vermoorde Sias Willemse, 'n deeltydse boer, sakeman en bekende in plaaslike sportkringe, was nodig. Dit is volgens die kiesafdelingshoof van die DA in die JB marks-munisipaliteit, wat die hofverskyning van drie verdagtes weens die Willemse-moord gister bygewoon het. Die DA is deel van belanggroepe insluitende die landbou-organisasies, Agri Noordwes, Saai en TLU SA, en Afriforum en die Vryheidsfront Plus, wat 'n gesamentlike verklaring uitgestuur het oor die vlaag van sinnelose en wrede onlangse moorde in dié provinsie. Hatting sê moorde en ook plaasmoorde het 'n emosionele kwessie geword, veral weens politieke uitlatings deur Bheki Cele, minister van polisie, en pres. Cyril Ramaphosa. Hy glo egter daar moet op 'n veranwoordelike wyse rustigheid kom, terwyl dié kwessies aangespreek word. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat....
13 Oct 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min