Agri-Uur 20 Oktober Johan Malherbe

Loading player...
Goeie reën wag in November vir die land

Die seisoenale voorspelling vir reën in somergraan-produksiegebiede in die land sien goed daarna uit. Johan Malherbe , senior navorser by die Landbou Navorsingsraad (LNR), sê dit is weens die La Niña-verskynsel wat in die Stille Oseaan ontwikkel. Malherbe wat ook nou saamwerk met die landbouversekeringsmaatskappy, Agri Seker, sê in die onmiddelike toekoms is die vooruitsigte vir reën egter minder gunstig, maar die situasie kan in November verbeter. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
19 Oct 2020 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min