Barbertonners aangemoedig om te kla oor waterrekeninge

Loading player...
Inwoners van Barberton het nie net ernstige beurtwater nie, maar moet nou glo ook baie meer daarvoor betaal.
Inwoners kla dat hul onlangse waterrekeninge uitermatig hoer is as gewoonlik.
Raadslid, Philip Minaar, sê mense moet fisiese klagtes daaroor by die munisipaliteit indien sodat dit ondersoek kan word.
20 Oct 2020 7AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary
Star episode

Other recent episodes

Callum Ormiston wen die 2026-Afrika-padfietsrykampioenskap

Callum Ormiston het die titel in die mans-elite-padwedren by die 2026 CAC Afrika-padfietsrykampioenskappe verower, na hy die roete van 153 km in drie uur, 44 minute en twee sekondes voltooi het. Megan Botha (o.23) het 'n silwermedalje ingepalm. Hulle gesels met die Middag Game Drive.
29 Oct 10AM 10 min

Weerlig en kragstuwings: Wat huiseienaars moet weet

Weerlig hoef nie jou huis direk te tref om elektriese en elektroniese toerusting te beskadig nie. Gee-J Wentzel van Black Sable Risikobestuur gesels met Laeveld Brunch oor wat Suid-Afrikaanse huiseienaars moet weet oor weerlig, kragstuwings, beskerming teen kragstuwings, voldoeningsertifikate en versekering.
21 Oct 4AM 14 min

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min