Bergvlam-onnie gekies om land by internasionale toekennings te verteenwoordig

Loading player...
Hoërskool Bergvlam se Afrikaanse departementshoof, Louise Fullard, sal eersdaags Suid-Afrika by die internasionnale onderwystoekennings verteenwoordig.
Fullard is in Februarie aangewys as die beste onderwyser in tegnologie in die land. Die minister van onderwys het haar daarna genomineer vir die internasionnale toekenning.
'n Totaal van 110 neem deel. Die seremonie is op 22 November.
3 Nov 2020 4AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Merang 'n viering van Afrikaanse digkuns

Merang is 'n versamelbundel heerlike gedigte wat uitgegee is saam met die Eeufeesviering van Afrikaans, maar dit is ook meer as dit, vertel een van die redakteurs en samestellers, Neil Cochrane op die vooraand van die Innibos Boekenaweek in Kaapsehoop.
27 Aug 2025 4AM 10 min

Aphelele Fassi verwag fisiese kragmeting teen Georgië

Die Springbokke speel Saterdag 'n toets teen Georgië by Mbombela-stadion. Heelagter Aphelele Fassi deel sy verwagtinge. Die afskop by Mbombela-stadion is Saterdag om 17:10 en kaartjies is slegs beskikbaar by Ticketmaster.
17 Jul 2025 12AM 1 min

Kwagga trots op Marnus vir toetsbuiging

Dit is Bokweek in die Laeveld en onse eie Kwagga Smith het vandag die media te woord gestaan voor hul wedstryd teen Georgië by Mbombela-stadion Saterdag waarin die Nelspruiter Marnus van der Merwe sy toetsbuiging maak. Hy sê die Bomb Squad maak reg wat hulle teen Italië verbrou het en…
16 Jul 2025 6AM 4 min

LDV rules

Wees op die uitkyk vir ons nuwe wiele, trots moontlik gemaak deur LDV. Neil Barker, die bemarkingsbestuurder, het kom inloer in die ateljee. Neels het voorheen die geleentheid gehad om met 'n LDV rond te rits vir 'n week. Hy vertel van die ervaring.
24 Jun 2025 3AM 1 min