Agri-Uur: 25 November, Wanda Augustyn

Loading player...
Die wynbedryf het vanjaar tydens die Covid-19 pandemie sowat R7 miljard verloor, maar ten spyte hiervan, het daar talle nuwe geleenthede vir die bedryf na vore gekom. Volgens Wanda Augustyn, woordvoerder vir Vinpro, het die pandemie ook nuwe bemarkingskanale ontsluit, spesifiek direk aan die verbruiker. Sy het aan OFM-nuus se Elsabé Richard vertel dat sosiale media ook ‘n groot rol gespeel het gedurende die nasionale inperkings. Hier is Augustyn…
24 Nov 2020 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min