Ontmoet ‘Mooi Jan’, die nuwe lid van Jan Jan Jan

Loading player...
Die musiekgroep Jan Jan Jan het aan die einde van 2019 naam gemaak met hul stywe broekie, twee-kleur hemde en enkelsnit “Wys Jou Vleis”. Na groot sukses verwelkom Lang Jan en Klein Jan nou ʼn nuwe Jan by die groep, en hý is Mooi Jan.
26 Nov 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Afrikaner diaspora wil hul identiteit, taal en kultuur vier

MyHartland is ʼn digitale platform wat Afrikaners wêreldwyd help om hul identiteit, taal en kultuur lewendig te hou. Nicolien Welthagen van die SNI vertel meer oor hulle navorsing oor die Afrikaner-diaspora en verduidelik hoe MyHartland ʼn brug bou tussen Afrikaners oor die wêreld heen.
12 Sep 2025 20 min

'Jesus’-kletsbotte wek etiese vrae onder gelowiges

“Ware kennis van KI kan ons help om die konteks en genre van tekste in die Bybel te verstaan, en gee vir ons ʼn goeie idee van waar die teks in die geskiedenis en ook in God se geskiedenis met die mens geplaas word, sodat die Woord aktueel bly.”
12 Sep 2025 11 min