Rudi Nagel - 7 Des 2020 - Maak Jy Plek In Jou Lewe Vir Jesus

Loading player...
Die lewe is besig, en baie dinge is belangrik en nodig; maar maak jy meer en meer tyd vir Jesus?
13 Dec 2020 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

RUDI NAGEL - Van Grys na Groen: Rudi Nagel se boodskap van hoop en groei

In ’n inspirerende gesprek op Radio Kaapse Kansel deel Rudi Nagel hoe sy reis as student en toerismegids hom geleer het om met dankbaarheid en hoop te leef. Hy moedig luisteraars aan om nie net met goeie bedoelings te leef nie, maar om daadwerklik verandering te bring – om die…
8 Sep 10 min