Agri-Uur: 19 Januarie, Kerneels Simes

Loading player...
‘n Trop beeste, wat gestrand was by die Hennie Steyn-brug in die Vrystaat as gevolg van hoë watervlakke, is Sondag gered. Dit volg nadat voortdurende reënval in die provinsie daartoe gelei het dat riviere se watervlakke styg. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Kaptein Kerneels Simes, bevelvoerder van die Bethulie Veediefstaleenheid, oor die reddingspoging gepraat…
18 Jan 2021 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min