Agri-Uur: 20 Januarie, Kobus van Tonder

Loading player...
Boere en gemeenskappe wat emosionele ondersteuning, sowel as humanitêre hulp benodig, word herinner aan ‘n 24-uur hulplyn wat hierdie ondersteuning kan bied. Die voorsitter van die ad-hoc-taakspan, gemeenskapversorging, ds. Kobus van Tonder, sê hierdie hulplyn is gestig om emosionele ondersteuning te bied aan diegene wat weens die groot impak van die voortslepende droogte emosionele hulp benodig. Hier is Van Tonder…
19 Jan 2021 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min