Agri-Uur: 22 Januarie, Heinrich Victor

Loading player...
Die daling in die wolmark vandeesweek kan toegeskryf word aan die Rand se versterking teenoor die vernaamste geldeenhede. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK, voeg verder by dat wêreldekonomië behoort te stabiliseer met die Covid-19 entstof wat beskikbaar gestel is. Hier is Victor…
21 Jan 2021 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min