Agri-Uur: 15 Februarie, Dr John Purchase

Loading player...
Die Landbousakekamer van Suid-Afrika, oftewel Agbiz, waarsku dat die skerp styging in die nasionale minimumloon verskillende arbeidsintensiewe subsektore in die landboubedryf negatief sal beïnvloed.
15 Feb 2021 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min