Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.
Die boek, Drie vroue en 'n meisie, deur Hans du Plessis, word voorgelees en opgeneem deur Maroela Media. Dit is 'n verhaal wat strek oor drie generasies vroue, hul uitdagings, ontberings en die vasklou aan hoop.
7 Oct 2019
51 episodes
Afrikaans Read by Elana BarkerBooks · Drama
Ecoskoops, aangebied deur Isabel Potgieter, word elke Dinsdag en Donderdag uitgesaai. Die program bied ʼn oorsig van die talle dringende kwessies wat ons omgewing vorm, van klimaatsverandering tot bewaring. Ons bring belangrike omgewingsnuus en insiggewende onderhoude met kundiges oor biodiversiteit, volhoubare boerdery, grondgesondheid, agro-ekologie, hernubare energie, afvalbestuur, beleid, koolstofkrediete en…
Ontdek 'n transformerende reis van selfontdekking en geestelike groei terwyl jy God beter leer ken. Elke episode bied inspirerende gesprekke, praktiese wenke en persoonlike getuienisse om jou geloofsreis te verdiep.
“Ek en my kind” is gespreksprogram wat vanuit ‘n onderwysperspektief ouerleiding bied ten opsigte van kinderontwikkeling en kindersorg. Dit gee ouers perspektief oor Onderwyssake en brandpunte wat impak kan hê op hul rol en verantwoordelikheid ten opsigte van hul kind se welstand in die klaskamer en op die speelgrond. Sake…
Hierdie boeiende podcast bring 'n reeks inspirerende stories van hoop. Elke episode bied aangrypende getuienisse, stories en opinies wat jou sal aanmoedig om te volhard en vas te hou aan die hoop wat daar in Christus is.
3 Jun
30 episodes
Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity
Do you want to gain insight into how to maintain optimal eye health and explore the forefront of advancements in eye care? Then tune in for Eye Care Week, 11 to 15 March at 09:30 during Mid-Morning Magic, when Yolanda Maartens speaks to the experts about ocular health. Made possible…
15 Mar 2024 12AM
15 episodes
Afrikaans Health & Fitness
Die Solidariteit Beweging is gewoond aan kritiek vanuit verskeie oorde. Talle mense het baie vrae oor dié groot instelling, sy idees, sy leiers en sy besluite. In hierdie podsendingreeks “Feit of versinsel” gesels Christel Cornelissen onder andere met die hoof en stigterslid van die Solidariteit Beweging, Flip Buys, praat oor…
Fletcher is ʼn wit perd met bruin vlekke op. Hy woon op ʼn plaas by sy twee maats, Christiaan en Lallie, se pappa en mamma. Christiaan is nou 9 jaar oud met bruin hare en blou ogies. Lallie is 6 jaar oud met lang blonde hare en blou ogies. Fletcher…
22 Sep 2022
13 episodes
Afrikaans Read by Elana BarkerKids & Family · Christianity
Ons reeks potgooie delf diep in gestremdheidsbewustheid en regte. Erika du Toit, die koördineerder van die Western Cape Association for People with Disabilities, bied jarelange ervaring in die veld van gestremdheidsregte, gestremdheidsbewustheidopleiding en gemeenskapsbemagtiging, en deel waardevolle insigte oor die bou van 'n meer insluitende samelewing. Ons het ook Fanie…
Sluit aan by Jannie Putter, geestelike afrigter, skrywer en motiverende spreker, elke Maandag om 8:15 AM op Radio Cape Pulpit 729 AM vir jou weeklikse dosis inspirasie en motivering. In Get Up & Go Breakfast deel Jannie praktiese advies oor hoe om 'n positiewe gesindheid te kweek, sterk familiebande te…
21 Jun
100 episodes
Afrikaans Christianity · Relationships
Johnny Louw is 'n voltydse evangelis en motiveringspreker wat sy lewe gewy het aan die bediening en die opbou van gemeenskappe. Hy het al meer as 300 skole toegespreek en meer as 450 gemeentes landwyd besoek. Johnny se passie is om die jeug en gesinne te inspireer en te help…
16 Jun
100 episodes
Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity
Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.
15 Jun
288 episodes
Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity
60 – 80
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.