Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,719 Episodes
1140 – 1160

Kenners Antwoord luisteraarsvrae

Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA en Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth beantwoord die vfrae wat luisteraars se sakke raak.
6 Dec 2024 7AM 15 min

Almal spog oor hulle joernalistieke wortels…

Louis van Vuren, uitvoerende hoof van die Fidusiêre Instituut van Suider-Afrika (Fisa) gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan.
5 Dec 2024 8AM 10 min

Dié bank se kliënte is baie gelukkig

Kokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor 'n indeks deur DataEQ wat onthul hoe verbruikers oor Suid-Afrika se groot banke voel.
5 Dec 2024 8AM 12 min

Exxaro-hoof geskors

Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS gesels oor SAL, Exxaro se uitvoerende hoof wat voorlopig geskors is.
4 Dec 2024 7AM 6 min

Famous Brands wil kospryse verlaag

Tiger Brands het vandag winnsyfers vir sy boekjaar tot einde September aangekondihg, die omset was basies onveranderd en die wins was 4% hoër. Die uitvoerende hoof, Tjaart Kruger gesels oor die groep se resultate.
4 Dec 2024 7AM 7 min
1140 – 1160