Tinus drink koffie met Dr. Wynand Beukes

Loading player...
Dr. Wynand Beukes, adjunk-bestuurshoof van WeBuyCars, gesels oor sy agtergrond en loopbaan, die motorbedryf, en hoe hy in sy vrye tyd ontspan.
29 Jan 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min