Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,862 Episodes
2640 – 2660

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS gesels oor die markte.
18 Sep 2024 9AM 7 min

Beleggers verwag goeie nuus

Bernard van Wyk, hoof van navorsing en fondsbestuur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte.
17 Sep 2024 8AM 5 min

Beheer ’n rekenaar met jou brein

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool gesels oor toestelle wat jy met jou denke kan beheer.
16 Sep 2024 9AM 4 min

Muriel Dube neem die leisels by Sasol

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor staatseffekte, Sasol se nuwe voorsitter, en die diamant wat onlangs in Botswana gevind is.
16 Sep 2024 8AM 6 min

Barloworld kry 'n Russiese knou

Bernard Van Wyk, hoof van navorsing en fondsbestuur by Kruger Internasionaal gesels oor die rentekoersbesluit wat aanstaande week aangekondig word, die goudprys, en Barloworld se aandeelprys.
13 Sep 2024 8AM 11 min

Wat is Pravin Gordhan se nalatenskap?

Pravin Gordhan het vanoggend gesterf op die ouderdom van 75, professor Jannie Rossouw van Wits se sakeskool gesels oor Pravin se nalatenskap.
13 Sep 2024 8AM 5 min
2640 – 2660