Daar is hoop vir ‘n rentekoersverlaging volgende week

Loading player...
Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die Reserwebank se volgende rentekoersbesluit.
24 Jan 2025 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min