Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,415 Episodes
2780 – 2800

Tegnologie kan motorongelukke verminder

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor tegnologie wat motorongelukke kan verminder.
6 May 2024 9AM 4 min

Goeie nuus vir groen energie

Francois Venter, senior bestuurder van Nedgroup Investments Cash Solutions gesels oor groen energie.
2 May 2024 8AM 5 min
2780 – 2800