Ekonomiese transaksies en vervaardigerspryse bly stabile

Loading player...
Lisette IJssel de Schepper, senior ekonoom van die Buro vir Ekonomiese Navorsing (BER), gesels oor die jongste BETI- en PPI-syfers en wat dit vir Suid-Afrika se ekonomie beteken.
12 Dec 2024 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min