Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,862 Episodes
2940 – 2960

Markoorsig

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor Amerikaanse inflasie en Pick 'n Pay.
11 Jul 2024 8AM 6 min

Zeder verkoop nog 'n dúúr plaas

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth & Investments gesels oor Zeder wat plase verkoop, en Standard Bank wat nog aandele in Mustek koop.
9 Jul 2024 9AM 6 min

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte.
8 Jul 2024 8AM 6 min
2940 – 2960