Tegnologie-maatskappy wil voor die einde van die dekade asteroïede myn

Loading player...
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool gesels oor 'n tegnologie-maatskappy wat asteroïede wil myn.
8 Jul 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min