Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,415 Episodes
3020 – 3040

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte.
11 Mar 2024 9AM 4 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
8 Mar 2024 7AM 23 min

Markoorsig

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor die markte, Mondi se ooreenkoms, en Afristat wat likwideer.
8 Mar 2024 7AM 12 min

Piet raak opgewonde oor belasting

Piet Nel, voormalige projekbestuurder by Saica gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan.
7 Mar 2024 8AM 16 min

Markoorsig

Omri Thomas, direkteur by Abax Investments gesels oor die markte.
7 Mar 2024 8AM 7 min

Die CIPC-kuberkrakers eis R1.9 miljoen

Prof Basie von Solms, navorsingsprofessor in Kubersekuriteit by die Sentrum vir Kuberveiligheid aan die Universiteit van Johannesburg gesels oor die kuberaanval op die CIPC.
6 Mar 2024 8AM 8 min

Sasol is in die sop

Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die palladiumprys, en die mededingingsappèlhof wat teen Sasol beslis.
6 Mar 2024 8AM 6 min
3020 – 3040