Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,862 Episodes
3000 – 3020

Tinus drink koffie met Andrea Rademeyer

Andrea Rademeyer, stigter en bestuurshoof van Ask Afrika gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is, en wat sy doen om te ontspan
27 Jun 2024 8AM 10 min
3000 – 3020