Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,415 Episodes
2980 – 3000

Markoorsig

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments gesels oor die plaaslike beurs wat onder druk is, WeBuyCars wat noteer, en AngloGold Ashanti se winssyfers.
19 Mar 2024 8AM 8 min

Sun City kook

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die rand, en Sun International se resultate.
18 Mar 2024 8AM 8 min

As goud eers in jou bloed is…

Beyers Nel, bedryfshoof van Harmony Gold gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan.
14 Mar 2024 9AM 14 min
2980 – 3000