Wat beteken ‘n nuwe kabinet vir die Suid-Afrikaanse ekonomie?

Loading player...
Prof Jannie Rossouw van Wits Sakeskool en Prof André Duvenhage van die Noordwes-Universiteit gesels oor die regering van nasionale eenheid, en nuwe kabinet.
1 Jul 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min