Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,415 Episodes
3500 – 3520

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth en Paul Kempff, besturende direkteur van Futurum Financial Group beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Nov 2023 7AM 13 min

Waterinfrastruktuur is groot besigheid

Johann Lübbe, hoof van die Watervennootskapskantoor in die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan.
9 Nov 2023 8AM 10 min

Die mark val sy wind uit

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte en Dis-Chem.se memorandum.
7 Nov 2023 8AM 8 min
3500 – 3520