Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,862 Episodes
3520 – 3540

Markoorsig

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar van PSG Wealth Faerie Glen gesels oor die markte.
27 Feb 2024 8AM 6 min

Markoorsig

Omri Thomas, direkteur van Abax Investments gesels oor die markte.
26 Feb 2024 7AM 6 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft en Ettienne Bezuidenhout, welvaartsbestuurder by Alexforbes beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
23 Feb 2024 8AM 14 min

Markoorsig

Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft
23 Feb 2024 8AM 5 min

Markoorsig

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor die markte.
22 Feb 2024 8AM 11 min
3520 – 3540