Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,862 Episodes
3540 – 3560

Nee minister, Transnet sóek geld

Prof Jan Havenga, direkteur van Gain Groep en emeritus professor Universiteit van Stellenbosch gesels oor die aanstelling van Transnet se nuwe hoof.
22 Feb 2024 8AM 10 min

Die beleggingsdroom het vroeg begin

Omri Thomas, direkteur van Abax Investments gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan.
22 Feb 2024 8AM 8 min

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die markte en die rand.
21 Feb 2024 8AM 3 min

Hoe raak die begroting jou sak?

Dr. Elna Moolman van Standard Bank, Johan Gouws van Sasfin Wealth, Edward Kieswetter van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), Pieter Faber van Saica, en Prof. Jannie Rossouw, van die Universiteit van die Witwatersrand se sakeskool gesels oor die begroting.
21 Feb 2024 8AM 30 min

Markoorsig

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments gesels oor Barloworld, Super Group, en die werkloosheidskoers.
20 Feb 2024 9AM 9 min

Waterslaai soek nuwe gif

Dr Gerhard Verdoorn, bedryfs- en rentemeesterskapbestuurder by CropLife gesels oor boere wat sukkel met waterslaai in hul waterbronne.
20 Feb 2024 8AM 6 min

Die son sak oor e-tol

Andrea van Heerden, senior regsprojekbestuurder by die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) gesels oor die einde van e-tol.
20 Feb 2024 8AM 10 min

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte.
19 Feb 2024 7AM 5 min
3540 – 3560