Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,415 Episodes
3560 – 3580

Markoorsig

Mia Kriegler van Kruger Internasionaal gesels oor die markte.
26 Oct 2023 9AM 7 min

Markoorsig: Sibanye, Gold One

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die tweepot-stelsel en Sibanye Stillwater wat werknemers wil afdank.
25 Oct 2023 8AM 6 min
3560 – 3580