Winkels toets hulle eie produkte vir veiligheid

Loading player...
Margery Mouto, bestuurder vir voorsieningskettingbestuur by Nasionale Verbruikerskommissie gesels oor voedselveiligheid.
16 Feb 2024 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min