Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,415 Episodes
3640 – 3660

Kenners antwoord die vrae wat jou sak raak

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
6 Oct 2023 9AM 21 min

FTX se baas, SBF, is in die hof

Christo de Witt, hoof van Luno Suid-Afrika gesels oor die Sam Bankman-Fried hofsaak en die impak daarvan op die kriptobedryf.
5 Oct 2023 9AM 6 min

Suid-Afrika sal bevrugte eiers invoer om tekorte aan te spreek

"Ons gaan nie sien dat vleis of eiers verdwyn nie. Wat ons wel gaan sien is dat daar tekorte gaan wees aan vleis en eiers, maar ons het ook ander aksies wat ons neem om dit te beperk." – Izaak Breitenbach van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (Sapa).
5 Oct 2023 8AM 8 min

Die rand val sy wind uit

Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA sê die vloei van kapitaal na die dollar veroorsak 'n verswakking van ander geldeenhede.
5 Oct 2023 8AM 6 min
3640 – 3660