Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,862 Episodes
3660 – 3680

Die rand en die JSE is rigtingloos vandag

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar van PSG Wealth Faerie Glen gesels oor Tesla wat onder druk is, die olieprys wat spring, plaaslike klerehandelaars, en Sasol se handelsopdatering.
25 Jan 2024 7AM 9 min

Inflasie val meer as verwag

Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die markte, die inflasiesyfer en die rentekoersbesluit wat kom.
24 Jan 2024 8AM 6 min

Daar is ’n maanresies om Helium 3 te ontgin

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor Helium 3 op die maan.
22 Jan 2024 8AM 6 min
3660 – 3680