Dricus du Plessis het gewen! Hoe groot is die gemengde kunsvegbedryf?

Loading player...
Ferdinand Basson, president van MMA Suid-Afrika gesels oor Dricus du Plessis se oorwinning en die gemengde kunsvegbedryf in SA.
23 Jan 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min