Staalbedryf pleit dat die plaaslike produksie van staal nie verder moet verminder nie

Loading player...
Neels van Niekerk, uitvoerende hoof van International Steel Fabricators of South Africa gesels oor die staalbedryf in Suid-Afrika, en oplossings vir die plaaslike produksie van staal om nie verder te verminder nie.
24 Jan 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min