Die Maputo-hawe floreer te midde van Transnet-probleme

Loading player...
Hugo Pienaar, hoofekonoom van die Mineraleraad gesels oor die Maputo-hawe wat floreer.
24 Jan 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min