Rentekoerse bly dieselfde na die Reserwebank sy uitleenkoers onveranderd hou

Loading player...
Dr Elna Moolman, hoof vir finansiële markte van Standard Bank Groep Navorsing & Ekonomie gesels oor die Reserwebank se rentekoersbesluit.
25 Jan 2024 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min