Clarens het sedert September verlede jaar geen beurtkrag nie. Dit is hoekom

Loading player...
Gert Kruger, direkteur en groepkoördineerder van Augos gesels oor Clarence in die Vrystaat se stelsel wat hulle met Eskom bestuur.
24 Jan 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min