Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,415 Episodes
3740 – 3760

Kenners antwoord luisteraarsvrae

JB Smith, besturende direkteur en portefeuljebestuurder by Sequoia Capital Management en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
15 Sep 2023 9AM 25 min

Die eiendomsektor trek swaar

JB Smith, besturende direkteur en portefeuljebestuurder by Sequoia Capital Management gesels oor die markte, die olieprys en die eiendomsektor.
15 Sep 2023 9AM 8 min

Hulpbronne druk die JSE hoër vandag

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor vandag se markte, die hulpbronsektor wat goed doen en die olieprys wat styg.
14 Sep 2023 8AM 4 min

Tinus drink koffie met Dewald Booysen

Dewald Booysen, bedryfshoof van Vumatel gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is en wat hy doen om te ontspan.
14 Sep 2023 8AM 9 min
3740 – 3760