Kyk na die ruimte-ekonomie as n beleggingsopsie

Loading player...
André Pienaar, stigter en uitvoerende hoof van C5 Capital gesels oor die ruimte-ekonomie.
21 Dec 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min