Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,415 Episodes
560 – 580

Die JSE-partytjie duur voort

Dr. Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Investments, bespreek die plaaslike beurs se prestasie, Karooooo se aandeelprys en LVMH se finansiële resultate se impak op sy aandeelprys.
15 Oct 2025 8AM 8 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, en Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, beantwoord luisteraarsvrae.
10 Oct 2025 8AM 22 min

Die beurs verloor nóg 'n notering

Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, gesels oor die kommoditeite, Pick n Pay se aandeelprys, en Adcock Ingram se notering wat tot ’n einde kom.
10 Oct 2025 8AM 12 min

Is dít die beste werk in die wêreld?

Wallies Uys, hoof van Spiritus by Heineken Beverages, gesels oor sy agtergrond en loopbaan, die bedryf waarin hy werk, en hoe hy ontspan in sy vrye tyd.
9 Oct 2025 10AM 9 min
560 – 580