GROOTfm 90.5 Route326 met Francois en Anelma

Route326 met Francois en Anelma

Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met konteks, kief klanke en koel kwinkslae. Hulle gesels met die OG's en die VIP's en bewys nie almal hoef te peak in matriek nie. Wees daar of wees ń blaar.
Monthly Afrikaans South Africa Music
798 Episodes
400 – 420

Lunch Punch: Wikus Botma oor My Nannas

Bekend vir gewilde vrystellings soos Brannewynlippe, Proe Soos Nog en Blou. Maar nou is Wikus Botma terug met ‘n splinternuwe liedjie en wie hou nou nie van ‘n stukkie Nannas nie?
26 Oct 2022 25 min

Lunch Punch: Sandra Prinsloo oor Spertyd in Pretoria

Spertyd is 'n reis deur die kontinent van die ouderdom. Geskoei op die boek van Elsa Joubert, eerlik en onsentimenteel vir die verhoog verwerk. Hierdie produksie volg op Sandra Prinsloo se vorige kragtige eenvrouvertonings en is in 2022 bekroon met 'n Fleur du Cap toekenning. Van 19 tot 23 Oktober…
20 Oct 2022 29 min
400 – 420