GROOTfm 90.5 Route326 met Francois en Anelma

Route326 met Francois en Anelma

Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met konteks, kief klanke en koel kwinkslae. Hulle gesels met die OG's en die VIP's en bewys nie almal hoef te peak in matriek nie. Wees daar of wees ń blaar.
Monthly Afrikaans South Africa Music
798 Episodes
420 – 440

Lunch Punch: Karlien van Jaarsveld oor Ophou

Sy is ‘n vrou van vele talente wat dit regkry om verskeie balle op een slag in die lug te kan… ophou (PUN intended)! Sy gesels oor haar nuwe liedjie en so 'n paar ander dieper dinge.
17 Oct 2022 30 min

Lunch Punch: Marion, Margit & Ilne oor Laerskool Noord

Marion Holm, Margit Meyer-Rödenbeck & Ilne Fourie oor Laerskool Noord - 'n komedie verhoogproduksie saam met Neels Coetzee. Hierdie vertoning vorm deel van die Aardklop Nasionale Kunstefees en is in Potchefstroom, Pretoria en Johannesburg op die planke.
4 Oct 2022 21 min

Lunch Punch: Almero in Atterbury Kollig

Almero se naam is al gevestig in die Afrikaanse bedryf. “Vuurvas”, “Vloedverlief” en “Monochromie” is ‘n paar van sy liedjies wat jy sekerlik al geluister het wanneer jy oor alles nadink. Jy het hom ook al hoor sing saam met Bouwer Bosch en Danie Reënwolf. Die 28ste September 2022 is…
23 Sep 2022 19 min
420 – 440