OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,812 Episodes
1280 – 1300

Claude Moller gee sy naweek inspirasie vir landbouers.

Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. In vandag se aflewering is sy tema: “Because we’ve been through it all, we…
8 Oct 2021 3AM 4 min

Dr Johnny vd Merwe van die NWU, gee die jongste kommoditeitspryse.

Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand hierdie week weer op sy swakker vlak teenoor die Amerikaanse dollar gebly. Beesvleispryse het tans verhoog teenoor die ooreenstemmende tye van verlede jaar. Die Desember-mark kan weer pryse…
5 Oct 2021 11PM 5 min

Claude Moller gee sy naweek inspirasie vir landbouers.

Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. In vandag se aflewering is sy tema: “Om ‘n slag deur jou masker te…
30 Sep 2021 10PM 3 min

Dr Johnny vd Merwe van die NWU, gee die jongste kommoditeitspryse.

Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand hierdie week weer gestyg teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalwers het weer effens gestyg en slagpryse het sywaarts beweeg. Die gemiddelde stoorlampryse het gestabiliseer en effens gestyg. Hoendervleispryse het…
28 Sep 2021 11PM 3 min

Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit gesels vandag oor veldbrande.

Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom en senior dosent aan die Universiteit Vrystaat, gesels oor die effek van veldbrande en die vernietigende uitwerking daarvan op die landbousektor. Mare verduidelik dat voer dringend aangekoop moet word om diere wat sonder weiveld is, te red. Rampgebiede word nie gou genoeg verklaar nie en die…
27 Sep 2021 10PM 3 min
1280 – 1300