Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,714 Episodes
1600 – 1620

Kalaharistories - Darie Anner Kant

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Darie Anner Kant." uit Psalm 118:5-6
26 Apr 2021 1AM 6 min

Sandra VanStaden van Tonder se Bybelaktiwiteitsboeke

Johann Els gesels met Sandra VanStaden van Tonder, skrywer van “Facts From the Bible" wat bestaan uit speletjies, blokkiesraaisels, vasvrae en allerhande bàie oulike kinder en tiener-vermaak; alles gebasseer op feite uit die Bybel. Ons wil uitvind wie sy is, en hoekom hierdie boeke dan?
22 Apr 2021 8PM 12 min

Kalaharistories - Blapsie se Bederf

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Blapsie se Bederf" uit Eksodus 33:19.
20 Apr 2021 9PM 6 min

Gateway news for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
20 Apr 2021 9PM 4 min

Theo Geyser verduidelik die Kolonie

Johann Els het 'n heerlike gesprek met Theo Geyser van Prophet faam! Hulle het nou na 16 jaar se uitrus, uiteindelik weer kans gesien vir ‘n splinternuwe Prophet album met die naam Kolonie, en ons wil hoor wat hulle te sê het en hoekom daardie CD cover?
20 Apr 2021 9PM 14 min

Charles van Onselen - Kweek Volharding

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: "Kweek Volharding” uit ‭‭ROMEINE‬ ‭5:3-5‬ ‭AFR83‬‬ “Dit is egter nie al nie. Ons verheug ons ook in die swaarkry, want ons weet: swaarkry KWEEK VOLHARDING, en volharding kweek egtheid van geloof, en egtheid van geloof…
20 Apr 2021 9PM 7 min

Annelien de Jager - Take Action Care for Givers event

Johann Els gesels met Annelien de Jager van Take Action Bediening. Sy werk met die goggos in Hamanskraal wat die kinders op die strate in hulle eie huise innooi om hulle te voer (aanvanklik uit hulle eie sakke) en te help met huiswerk. Dan help Take Action hulle om amptelik…
16 Apr 2021 12AM 14 min

Hein Clarke - What's Your Testimony

Johann Els is speaking to Hein Clarke. On God’s direction he has compiled testimonies for the past 20 years to His glory, and he has put them together in a book called “What’s your testimony.” So he has some interesting stories to tell…
15 Apr 2021 3AM 15 min

Kalaharistories - Ons Ontmoeting

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Ons Ontmoeting" en hy lees uit Johannes 14:17.
14 Apr 2021 4AM 6 min

Charles van Onselen - Liefde... Geen Vrees.

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: "Liefde, Geen Vrees... uit 1 Johannes 4:18 Waar liefde is, is daar geen vrees nie, maar volmaakte liefde verdryf vrees, want vrees verwag straf, en wie nog vrees, het nie volmaakte liefde nie.
14 Apr 2021 4AM 8 min

Gateway News For the Week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what we should know.
14 Apr 2021 4AM 4 min

Carli Lessing en die Manna Projek

Johann Els het 'n heerlike gesprek met Carli Lessing. Ons het haar leer ken as blogger op Wins, maar deesdae werk sy by die Gereformeerde Kerk Linden en hulle het die Manna Projek, waar hulle al jare lank liedjies skryf saam met gewone gemeentelede.
14 Apr 2021 4AM 12 min

Herold Luesering oor menseverlies a.g.v. Covid 19

Johann Els gesels met ‘n luisteraar van ons, Herold Luesering. Hy het sy eie getuienis en ook ‘n boodskap wat swaar op sy hart druk aan die wat geliefdes verloor het tydens die pandemie.
12 Apr 2021 9AM 8 min

Rob Steward - saved from suicide

Johann Els is speaking to Rob Steward. He was on the verge of committing suicide, when God called him and changed his life.
8 Apr 2021 1AM 16 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is important to know.
7 Apr 2021 6AM 4 min

Kalaharistories - Soos 'n paar dae

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Soos ‘n paar dae." Heerlike luistergenot vir vanmiddag.
7 Apr 2021 6AM 6 min

Johandré Potgieter - Daag Op!

Johandré Potgieter gesels oor "commitment" aan die Koninkryk, omdat ons Here so "committed" is aan ons - Hy verwys na Fil 1:6 en Rigters 6-7.
6 Apr 2021 9PM 5 min

Charles van Onselen - Alles ten goede

Charles van Onselen het gister die seer manier geleer dat Romeine ‭8:28 wel die waarheid is: “En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, ALLES ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is.”
6 Apr 2021 9PM 5 min

Arnold de Wet - The Hidden Gold

Arnold de Wet en sy familie het Pretoria toe getrek en is nou betrokke by The Bridge gemeente, waar hulle weer daardie spesiale aanbiddingsaande aanbied, maar nou met 'n nuwe naam - The Hidden Gold. (https://www.quicket.co.za/events/136133-worship-night/?utm_source=EventPage&utm_medium=Sharebox&utm_campaign=&ref=event-page-share)
6 Apr 2021 9PM 18 min
1600 – 1620