Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,714 Episodes
1620 – 1640

Dewald Scholtz - The Gospel in 33 Verses

Johann Els gesels met Dewald Scholtz. Hy is die brein agter “The Gospel in 33 verses.” en Turkeys and Eagles, ‘n geestelik bordspeletjie wat gaan oor ons identiteit in Christus.
2 Apr 2021 3AM 17 min

Hannelie van Niekerk - My Naam Is Rut

Johann Els gesels met Hannelie van Niekerk, 'n vaardige boervrou wat haar 5de boek vrygestel het met die naam: "My Naam Is Rut." Dit gaan oor die droogte, en met die inkomste help sy voer ens betaal.
1 Apr 2021 3AM 19 min

Kalaharistories - 'n Dankbaarheidsgesang Sonder Melodie

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "’n Dankbaarheidsgesang sonder melodie." Heerlike luistergenot vir vanmiddag.
31 Mar 2021 9AM 5 min

Charles van Onselen - Die Prys is Betaal

Charles van Onselen se tema vir die week is: Die prys is betaal uit ‭‭ROMEINE‬ ‭6:23‬ ‭AFR53‬‬ ‘Want die loon van die sonde is die dood, maar die GENADEGAWE van God is die ewige lewe in Christus Jesus, onse Here.”
30 Mar 2021 9PM 6 min

André de Villiers - Wees 'n Wenner

Johann Els het 'n heerlike gesprek met André de Villiers oor 'n Jeug Dagstukkieboek met die naam Wees 'n Wenner! Jou race na geluk en meaning!
30 Mar 2021 9PM 15 min

Jou Getsemane Tydperk

Matt 26:40 sê: "Daarna kom Hy na die dissipels toe terug en kry hulle aan die slaap. Hy sê toe vir Petrus: “Kon julle nie eens een uur lank saam met My waak nie?" Toe Jesus Sy dissipels nodig gehad het, kon hulle nie eers wakker bly nie. Ken jy…
30 Mar 2021 9PM 4 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
30 Mar 2021 9PM 4 min

Heather Hall - Answer With Your Life

Liese Prinsloo is speaking to Heather Hall. She has written a book called: Answer With Your Life and we want to find out what her own testimony is and the reason for this book.
24 Mar 2021 8PM 18 min

Fokus My Kind

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Fokus My Kind" Heerlike luistergenot vir vanmiddag.
24 Mar 2021 8PM 7 min

Gateway News for the week

Gateway News is an internet-based news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
23 Mar 2021 9PM 4 min

Johandré Potgieter - 'n Ander Reëlboek

Johandré Potgieter is iemand wat daagliks honderde duisende mense inspireer met wat hy deel op sosiale media. Sy tema vir die dag: “n Ander reëlboek”
23 Mar 2021 9PM 5 min

Charles van Onselen - Meer as wat jy kan dink...!

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: "Meer as wat jy kan dink...! uit Efesiërs 3:20. - Aan Hom wat deur sy krag wat in ons werk, magtig is om oneindig MEER TE DOEN as wat ons bid of dink, 21aan Hom…
23 Mar 2021 9PM 5 min

Help Clubs for Moms

Dwain en Liese het 'n heerlike gesprek met Annelize Stoltz en Deidre Sandala oor die "Help Club For Moms". Hulle eie pad met Jesus en waaroor hierdie hele bediening gaan.
23 Mar 2021 9PM 19 min

Wilma Verwey - 'n Vernielde huwelik nuutgemaak

Johann Els gesels met een van ons nuwe luisteraars. Wilma Verwey was in 'n huwelik waar sy fisies aangerand was, met die goedkeuring en selfs aanmoediging van haar skoonouers. Daardie onmoontlike huwelik is totaal en al omgedraai met die hulp van die Here. As dit vergesog klink, luister gerus na…
18 Mar 2021 9PM 13 min

Kalaharistories - Hartsroepe

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Hartsroepe" Heerlike luistergenot vir vanmiddag.
17 Mar 2021 2AM 3 min

Evangelis Daniël Botha getuienis

Johann Els het 'n heerlike gesprek met Daniel Botha, hy is 'n evangelis met 'n wonderlike persoonlike getuienis en bediening.
16 Mar 2021 9PM 11 min

Charles van Onselen - Bly Behoue

Charles van Onselen gesels rondom die tema; Bly Behoue uit ‭‭SPREUKE‬ ‭13:6‬ ‭AFR83 - “Die opregte bly behoue deur sy gehoorsaamheid aan die Here; ongehoorsaamheid laat die sondaar te gronde gaan.”
16 Mar 2021 9PM 3 min

Johandré Potgieter - Jy Is die Verandering

Johandrê Potgieter verduidelik hoe die reuse van die vorige generasies aanbly vir die volgende generasies, as hulle nie verslaan word nie. Hy verwys na Rigters 13:5 wat sê dat Simson veronderstel was om Israel te verlos uit die hand van die Filistyne, maar omdat hy nie het nie, moes Dawid…
16 Mar 2021 9PM 6 min

Gateway News for the week

Gateway News is an internet-based news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
16 Mar 2021 9PM 4 min
1620 – 1640