Radio Pulpit Vier Die Lewe

Vier Die Lewe

Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.
Weekly Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity
171 Episodes
140 – 160

BEHOLD (2)

Roy and Colleen Mann join me in the studio, as we carry on with the theme of Beholding the Lord
6 Feb 2022 39 min

BEHOLD the LORD (1)

Roy and Colleen Mann join me in studio, sharing from the Word on the Theme "Behold"
30 Jan 2022 38 min

Willem Kelber: Jesus Film en CCC

Willem Kelber kuier weer saam met my in die ateljee en ons gesels oor die Jesus Film as deel van Campus Crusade for Christ CCC, se bediening. Ons gesels ook oor die nuutste tegnologie om die evangelie te kan versprei via jou slimfoon.
2 Jan 2022 32 min

Willem Kelber: Getuienis

Willem Kelber kom deel sy getuienis hoe die Here van jongs `n roeping op sy lewe gehad het.
26 Dec 2021 35 min

Heleen Kelber: CCC en gebed

Heleen gesels verder oor Campus Crusade for Christ (CCC) en spesifiek oor hulle gebedsbediening, Ma's wat Omgee.
19 Dec 2021 33 min

Mariska Ford: Trauma

Mariksa Ford gesels met my oor die joernaal, Wilderness to Wellness, en hoe skryf en "journalling" een van die maniere is om deur trauma te werk.
5 Dec 2021 40 min

Senekal en Hertzogville

Frikkie du Plessis en Phillip de Meyer van Dare to love, gesels met my oor gebed en deurbrake wat plaasgevind het in Senekal en Hertzogville.
16 Apr 2021 44 min

PureTone Worship

Christo Kamffer en sy Pa, Willie, gesels saam in die ateljee oor die begin van PureTone Worship en ook onder andere die skryf van die lied, Seen die boer.
14 Feb 2021 51 min

Christo Kamffer se getuienis

Christo Kamffer gesels met my, Liese Prinsloo, oor die pad wat hy gestap het van bekering, opstaan en val, en ware suiwer aanbidding voor die HERE.
7 Feb 2021 37 min

Lenor (B) Every Nation Anthem

Lenor gesels in hierdie tweede onderhoud, oor haar hart vir die nasies, en haar lied Every Nation Anthem.
31 Jan 2021 34 min
140 – 160