Radio Pulpit Vier Die Lewe

Vier Die Lewe

Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.
Weekly Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity
171 Episodes
160 – 171

Lenor (A) Aanbidding

Lenor gesels met my, Liese Prinsloo, oor `n lewe van aanbidding in Gees en in Waarheid.
24 Jan 2021 37 min

Marisa Bloch - Inspirasie

Marisa Bloch, gesels met my, Liese Prinsloo oor haar pad van Verlossing en bevryding van angs en spanning.
3 Jan 2021 39 min

Clarinda Sishi (B) Rest

In this second interview, Clarinda shares her heart about learning to Rest in the Lord.
27 Dec 2020 35 min

Skryf as passie - Mariska Ford

Mariska Ford gesels verder met my , Liese Prinsloo, oor haar pad met die HERE en hoe sy dit uitleef deur middel van Skryf as kuns en passie.
29 Nov 2020 37 min

Mariska Ford - getuienis

Mariska Ford gesels met my , Liese Prinsloo, oor God se absolute genade en tweede kanse in haar lewe.
22 Nov 2020 30 min

15 November 2020

Onderhoud met Gerlinde Kruger gaan verder, oor haar lewensverhaal en ook werk as Faith Coach, lewensafrigter gebaseer vanuit die WOORD.
19 Nov 2020 34 min

God se Grootheid en Wonderwerke

Liese Prinsloo gesels met Gerlinde Kruger, eggenote en Ma van 11 kinders. Sy deel haar getuienis oor God se grootheid en wonderwerke in haar lewe.
8 Nov 2020 45 min

Special Needs. Special Life

Liese gesels met Johanni Meiring o oor haar boek "Special Needs, Special Life." Sy vertel ook van hulle pad as gesin met kinders wat spesiale behoeftes het.
13 Sep 2020 37 min
160 – 171