Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
Weekly
Afrikaans South AfricaChristianity · NewsAuthored by Jannie Pelser
Jannie Pelser gesels vanoggend met Prof. Dirk Kotzee, Prof. Antonie van Niekerk en Prof Andre Duvenhage oor die 78ste Verenigde Nasies vergadering wat tans in New York plaasvind
Jannie Pelser gesels saam met Dr. Oscar van Heerden, Paul Sauer en Dr. Johane van der Merwe oor die Bela Wet en die invloed daarvan op Suid Afrika se onderwys
Prof. Wannie Carstens, Barend la Grange en Pieter Malan in gesprek met Jannie Pelser n.a.v. lewende debatvoering in die media oor Afrikaans, Afrikaners en Suid-Afrikaners
Sekere voorstellings by die Olimpiese spele in Frankryk het Christene warm onder die kraag. Prof. Hennie Stander, Neels Jackson en Dr. Johan Pienaar gee hul mening oor Christene se ongemnak met sekere voorstellings by die Spele in Frankryk
Prof. Hein Willemse, drr. Jeanette de Klerk-Luttig en Braam Hanekom gesels oor die uitdagings wat ons in Suid-Afrika beleef rondom moraliteit, waardes,ens.
Die hartseer gebeure in die konflik tussen Israel en die Palestyne verwys. Ds. Riaan de Villires en ds. Rene August deel hul indrukke van `n besoek aan Bethlehem gedurende Kersfees 2023
Afrikaners bevestig dat julle n besliste rol wil speel in die toekoms van Suid-Afrika en wil `n sg. kultuurverdrag met die owerheid sluit. Jan Bosman, Piet Croucamp en Jannie Rossouw gesels openhartig en direk.
26 Apr 2024
52 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.